
Dis vir al julle ou mense daar buite...ja die tagtige jare was die jare van die beste cartoons. En julle moet saam stem dat een van die beste wat daar was, was ou Brakanjan!
Translation:
This is for all you older people out there, yes the eighties were the years of the best cartoons. And I think some would agree that one of the best there was, was old Dogtanian ^_^
Translation:
This is for all you older people out there, yes the eighties were the years of the best cartoons. And I think some would agree that one of the best there was, was old Dogtanian ^_^
Category All / All
Species Dog (Other)
Size 939 x 1280px
File Size 212.2 kB
Listed in Folders
Ooo, ek stem so saam met jou! Ek onthou nog vir ou Brakenjan nog goed. En die cartoons tussen 1985 en 1995 was vir my die beste, veral die wat gewys het gedurende die eerste jare van K-TV.
Vandag, met 'n paar uitsonderings, is cartoons meestal gemors en nie die moeite werd om te kyk nie.
Vandag, met 'n paar uitsonderings, is cartoons meestal gemors en nie die moeite werd om te kyk nie.
Comments