Praat jy die taal?
    7 years ago
            Haai! Ek is van Engeland, ek praat Engels, Deens, Noors en Sweeds en nou wil ek Afrikaans leer. Ek is nog steeds op ‘n basiese vlak, maar ek wil graag 'n paar cool mense vind, die ek met oefen kan. Ek kan jou Deens, Noors of Sweeds leer. :)
                     
 FA+
 FA+ Shop
 Shop 
                            
Baie dankie vir die kyk!